Welkom by Rivier-Oord Vaalwater

Vaalwater Rivier Oord is geleŽ op die walle van die Magol Rivier, 2km buite Vaalwater op die Thabazimbi pad.
 
Die oord beskik oor 7 selfsorg chalets, karavaan park en kampeer area. Die Funksie venue kan tot 200 persone hanteer en beskik oor n kontantkroeg en ligte ete restaurant wat daagliks oop is vir dagbesoekers.